Die joernalis en skrywer Herman Lategan word vroeg reeds hoerkind genoem. Hy is buite die eg gebore. As kind word hy brandarm groot; daar is skaarste aan kos. Op ses gaan hy vir jaar kinderhuis toe. Om soos weggooikind te voel spook dekades lank by ho